Forum Nuus: Vroue stap met louere weg in entrepreneurskompetisie

Die dames het skoonskip gemaak by AfriForum se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021. Tydens dié spoggerige geleentheid, wat by Mongena Game Lodge in die Dinokeng-natuurreservaat aangebied is, is Elzabeth van der Bijl, eienaar van Fynbos, en Alita du Plessis, eienaar van Purple Carrot, onderskeidelik as wenners in dié kompetisie aangewys.

(Visited 6 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.