Forum Nuus: AfriForum dien kommentaar teen onteieningswet by parlement in

AfriForum het vandag sy kommentaar teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging) per hand by die parlement ingedien en sê dat die regerende party wetgewing as ’n wapen wil gebruik om sy eie politieke doelwitte te bevorder.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.