Benno Pretorius en Roché Oberholzer van Laerskool Wierdapark in Centurion, was die intersenfasewenners van die eerste Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie met hul besigheid Blinkoog Hokkie-Akademie.
Kyk dié video om te sien hoekom entrepreneurskap vir dié jong manne belangrik is en wat hulle advies vir ander jong entrepreneurs is.
