Forum Nuus: OppiKus-musiekfees weer in Margate aangebied

Inwoners aan die Suidkus het die afgelope naweek behoorlik feesgevier tydens die OppiKus-musiekfees. Ongeveer 3 800 mense het vanjaar dié musiekfees in Margate bygewoon. Die fees is weer vir die eerste keer sedert 2019 aangebied en feesgangers is Vrydag en Saterdag vermaak deur kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Jakkie Louw, Demi Lee Moore, Die Campbells, Brenden Peyper en Elandré.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.