Forum Nuus: (Orania deel 2) Die dorp waar alles werk! 17-11-2022

Orania is vinnig besig om mense se stoutste verwagtinge te oortref. Al hoe meer dromers, bouers en doeners, wat hul toekoms in hul eie hande wil neem, verhuis na Orania. Orania is dié dorp in die land waar alles behoorlik werk en waar die dorpsraad, sedert die dorp se ontstaan 31 jaar gelede, met skoon munisipale oudits spog. Dis ’n dorp waar inwoners hoë gehalte dienste kry en waar die dorpsraad deurlopend met die ontwikkeling van nuwe infrastruktuur en die instandhouding van bestaandes besig is. Die dorp se nuwe son- en rioolplaas, paaie, netjiese vullisterrein, die parke, swembad en ander goed onderhoude ontspanningsgeriewe-geriewe getuig van uitnemendheid en ’n trots waar inwoners nie skaam is om self hul werk te doen nie.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.