Forum Nuus: AfriForum privaatvervolgingseenheid gryp in by beweerde rassisme-voorval in winkel

Danielle Barendse (20) het vandag met die hulp van AfriForum se privaatvervolginseenheid strafregtelike klagtes van aanranding en crimen injuria by die Wierdabrug-polisiestasie ingedien. Barendse werk by ’n groot hardewarewinkel in Centurion waar sy op 8 Oktober deur ’n manlike kliënt rondgejaag en valslik as rassis uitgekryt is. Die betrokke man is ’n werknemer van die Tshwane Metroraad.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.