Forum Nuus: Energie Indaba kom om oplossings vir energiekrisis te soek

Die Afrikaner Afrika Inisiatief, AfriForum en die Konrad Adenhauer Stiftung het hande gevat om op 14 November ’n Energie Indaba in Kaapstad aan te bied. Hier sal rolspelers uit verskillende velde die huidige energiekrisis in Suid-Afrika bespreek en oplossings soek. Hooggeplaastes, insluitend die burgemeester van Kaapstad en die premier van die Noord-Kaap, sal spreekbeurte kry.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.