Forum Nuus: Speel lekker skaak onder koelteboom by die VTM 04-05-2023

Die Voortrekkermonument (VTM) was nog altyd ’n heerlike plek om te besoek. Dis veral die geval vir mense met ’n belangstelling in die geskiedenis en kultuur van die Afrikaner. Die VTM het egter oor die laaste 18 maande ook meer aktiwiteite vir die hele gesin op die terrein bekendgestel. Die nuutste byvoeging is skaakborde op tafels onder lekker groot koeltebome. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het by die bekendstelling teen die Suid-Afrikaanse skaakkampioen gespeel en sê dis ’n wonderlike plek om ’n skaakspel te speel.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.