Forum Nuus: Noordstreek-takke sê #OnsSalSelf tydens beraad 28-08-2023

Al gaan baie dorpe en stede in die land gebuk onder munisipale verval, is daar roepingsgedrewe mense wat sê ons sal self, ons gaan ’n toekoms skep ongeag die onbekwame owerhede en dit gee ’n mens hoop, het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, gesê tydens die derde en laaste streeksberaad van die burgerregteorganisasie. Takke in die noordstreek het Saterdag in Pretoria bymekaar gekom om meer te wete kom oor die tema “Ons sal self”. Taklede van onder meer Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het hul onderskeie suksesse en struikelblokke met mekaar gedeel sodat takke die uitdagings in hulle gemeenskappe beter kan aanpak en ’n nog groter verskil kan maak.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.