Forum Nuus: Danie en Moskou van Spoegwolf bied nuwe kosprogram op AfriForumTV aan 01-11-2024

Kom reis deur die land saam met Danie en Moskou du Toit van Spoegwolf in die splinternuwe program Ons kos op AfriForumTV waartydens hulle die oorsprong van tradisionele Afrikaanse kosse ontdek. Danie en Moskou deel tydens elke episode staaltjies en ervarings terwyl hulle die heerlikste kos voorberei. Hulle deel ook die resepte sodat kykers hierdie disse self kan maak. Die reeks bestaan uit nege episodes en is nou gratis op AfriForumTV beskikbaar.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.