Kom geniet Minibos-konsert te Nelspruit
Die jaarlikse gratis loodskonsert van Innibos, oftewel Minibos. Kranige feesgangers word genooi om te kom kyk, luister en saam te kuier, want die organiseerders gaan presies wys hoe Innibos rol vanjaar.
Datum:- Vrydag, 11 Mei, om
Tyd:- 17:30 tot laat
Bok van Blerk, Touch of Class en Willem Botha gaan die feesgees aanwakker, en vir dié wat ’n vleisie op die kole wil gooi, word daar genoeg braaiplekke voorsien.
Die Minibos-konsert is maar net die afskop van ’n besige feesskedule.
Is u opsoek na ‘n plekkie naby om te oornag??kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Toegang:- Gratis, maar Bring ’n bal – enige bal van enige grootte of kleur – saam as “ingangsgeld” sodat dit na die tyd aan behoeftige gemeenskappe geskenk kan word.
Adres:- Op die rugbyveld by Hoërskool Bergvlam
in Nelspruit.
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
