Sepie151 Videos



SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 3 Episode 4 – Die Herverdeling van Hotdogs
Die Herverdeling van Hotdogs
Dieselfde Aanklaer van #DoodskisTwee Hofsaak, Robert Molokoane Lei #Dirkiesdorp Hofsaak! Toevallig?
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Is dit toevallig dat dieselfde aanklaer wat destyds vir Theo Jackson en Willem Oosthuizen, in die sogenaamde doodskis twee saak vervolg het, waar politieke partye ook die storie na ‘n groot rassekaart […]
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 6 – Ella Fansella
Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy die slafogger is van 'n oorywerige veiligheidwag en 'n apteken wat 'n wrok koester.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 11 Borg
Episode 11 Politiek en Praatjies Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 9 – Kyk en Leer
Worsie oorweeg dit om sy 'pakket' te vat maar Frik vind dit uit en steek hom in die pad. Die hele familie staan egter bandvas agter Worsie, veral wanneer Frik 'n aanvallige meisie in Worsie se plek aanstel.
SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 2, Koop of Omkoop
Koop of omkoopDie Vetkoekpaleis maak oop vir besigheid en Frikkadel beleef die probleme wat daarmee gepaard gaan. Hy word deur 'n "gesondheidsinspekteur" besoek. Frikkadel is so op sy senuwees dat hy 22 vetkoeke verniet weggee. Na druk van Worsie en Boeboe besluit hy dat besigheid volgens die boek maar die beste is.
Reserwebank Poog om Rentekoers Laag te Hou vir so Lank as Moontlik
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te herstel. Lees Meer by nuus.net
SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 3 – For you Verniet
Boeboe is vir 'n week af om eksamen by die Poly-Anne School of Beauty te gaan skryf. Haar niggie, Sue-Ellen, help uit in haar plek. Sy oortuig Frikkadel en Worsie dat Spiros Takanakis hulle resep wil steel.
SAUK TV: Orkney Snork nie – seisoen 1 episode 6- Stink pap en stywe lyne
Oupa word gedagvaar en Hendrik berei voor vir die jaarlikse hengelkompetisie. Weens beweerde ongerymdhede moet Hendrik voor die tugkomitee verskyn, en Oupa maak so neffens die hof ‘n jakkalsdraai. Om alles te kroon is Maggie se nuwe mikrogolfoond in die gedrang – die eerste prys van die hengelkompetisie.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 12
Episode 12 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 16
Episode 16 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
Brandstigting Verdink in Weghol Brand Wat Reuse Skade om Tafelberg en UCT Veroorsaak!
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Sondagoggend, 18 April 2021 omstreeks 08:45, is owerhede in kennis gestel van ‘n veldbrand in die rigting van Philip Kgosana Drive. Die brand het vining uit beheer geraak en Kapenaars vrees vir […]
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 10
Episode 10 Politiek en Praatjies Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 17
Episode 17 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
SAUK Radio het ‘n Android Toep (APP)! (IOS binnekort). Luister na lekker Afrikaanse musiek Heeldag!
Kliek hier om die Toep gratis af te laai: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio Luister nou na lekker Afrikaanse musiek heeldag op jou foon! Kry die Toep gratis op die skakel hieronder, of soek vir “SAUK Radio” op die Google Play stoor en los asseblief ‘n goeie review vir ons! Indien U wil bydra na hierdie gemeenskap stasie, in […]
Maties is nou ‘n Globalistiese Onderdrukker met ‘n Nuwe Embleem en Taalbeleid Waar Engels Oorheers!
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Dit is duidelik dat die gesprek by Universiteit Stellenbosch (US) nie gaan oor meertaligheid nie, maar liewer hoe om Afrikaans, die derde mees gesproke taal in die land, te verwyder, en engels, […]
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 9
Episode 9 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF & ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme!
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Verslaggewers Sonder Grense (RSF) Beskuldig EFF- en ANC-bewind vir Verhoogde Sensuur en Outoritarisme Tydens Covid19-pandemie! Verslaggewers Sonder Grense (RSF) het hul jaarverslag oor persvryheid bekend gemaak, en verklaar ‘n “dramatiese agteruitgang” in […]
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 3 – Ysbeertjie
Worsie en Frikkadel word vennote in 'n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis. Alles verloop volt tot daar op 'n naam vir die hoekie besluit moet word.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 3
Episode naam: Saamboer Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
Die Oscars, Eens Die Grootaand van die Grootskerm, is Dood – Slegs 3% Amerikaners het daarna Gekyk!
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Hollywood is nou irrelevant: Sky News-gasheer Alan Jones het gesê dat hy nie verbaas is dat niemand belangstel, of ‘n lesing van die elite wil hoor nie, nadat die Oscars in 2021 […]
