Sepie151 Videos



SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 10 – Dis ‘n Laaitie!
Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou.... Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy personeel het makietie gehou om die baba se koms te vier en die winkel is in chaos.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 1 – Russian wife love
Worsie bestel vir hom 'n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin,
Sosialiste Verstedeliking Deur Afskeping van Plattelandse Dorpe Soos Wolmaransstad & Leeudoringstad!
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. In ‘n sosialisties bestel, word plattelandse dorpe nie benodig nie omdat die regime alle plase besit of beheer. Die kommuniste verkies dat alle mense in Stede woon waar dit makliker is om […]
SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 4 – Poppie se poppedans
Besigheid is traag en Frikkadel en sy mense vind uit dat Spiros 'n belly-dancer gehuur het om besigheid te bevorder. Frikkadel besluit om ook 'n vertoning te reel. Groot is sy verbasing as die Lolita Queen, Queen of Love, 'n ou meisie van hom is. Veral as Poppie uitvind begin die "poppe dans"
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 9 – ‘n Nuwe vennoot
Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet in die Vetkoekpaleis kom help. Mnr. Louw, die skoolhoof, bied Frik 'n goeie bedrag aan vir 'n vennootsjkap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot 'n vuisgeveg in die Vetkoekpaleis.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 8
Episode 8 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 12
Episode 12 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 10 – Die Liefdesdriehoek
Frikkadel vra vir Worsie om "tydelik" die bevel by die Vetkoekpaleis oor te neem wanneer Fogele en Sheridon handgemee raak oor Boddy Lee by Hyper Hair.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 11 – Kuns en Kultuur
Worsie sien ‘n balletopvoering by die Staatsteater en Poppie verwag van Frikkadel om haar ook te neem. Die kaartjies egter uitverkoop en die enigste persoon met kaartjies het, is Frik se neef Cedric.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 11 – Die toeriste-inval
Sherridon word gekies om 'n valskermkursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as 'n rooi sebra. Tannie Gerty van Bloemfonteitn maak moles in die winkel. Wanneer 'n klomp toeriste die winkel wil besoek besluit Frik-hulle om dit te versier in 'n Afrika-styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.
SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 6 – Sakeman en Sakeplan
Frikkadel reel met die Sun City busbestuurder dat hulle by Eugene se curio-winkel sal stop sodat die toeriste kan curios koop, by die Vetkoekpaleis sal eet, en by Tiger se garage volmaak waar die toeriste ook sommer 'n draai kan loop. Sake loop egter skeef wanneer hulle by Eugene se winkel eet, 'n draai loop by die Vetkoekpaleis en vir Tiger waai wanneer hulle verby ry.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 4 – Frikkadel se Bal
Frikkadel word die slagoffer van 'n sindikaat wat oorsprongklike wêreldbeker rugbyballe vir duisende rande aan onskuldige rugbyondersteuners verkoop.
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 7
Episode 7 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).
Nommer Asb Seisoen 1 Episode 14
Episode 14 Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980). Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur […]
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 13 – Drome
Frikkadel se droom om ‘n rugbyspan af te rig word bewaarheid as hy die laerskool se eerstespan kan afrig. Boeboe se droom om te sing en ‘n CD te maak word ook bewaarheid.
SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 5 – Die Mechanic, die bakkie, die trein en die koei
Frikkadel se probleme begin wanneer hy sy bakkie laat diens. Eers skryf hulle sy bakkie af en dan lieg hulle vir hom. Na groot drama en prokureursbriewe los hy die probleem op en hy kry 'n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word uit 'n sertifikaat uit verneuk maar Worsie gee baie goeie raad. Asof dit nie genoeg is nie word Boeboe deur 'n jaloerse vrou bygedam.
SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 6 – Ella Fansella
Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy die slafogger is van 'n oorywerige veiligheidwag en 'n apteken wat 'n wrok koester.