SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 6 – Ella Fansella

Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy die slafogger is van ‘n oorywerige veiligheidwag en ‘n apteken wat ‘n wrok koester.

(Visited 166 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.