Brandstigting Verdink in Weghol Brand Wat Reuse Skade om Tafelberg en UCT Veroorsaak!

Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.

Sondagoggend, 18 April 2021 omstreeks 08:45, is owerhede in kennis gestel van ‘n veldbrand in die rigting van Philip Kgosana Drive. Die brand het vining uit beheer geraak en Kapenaars vrees vir die ergste soos die rooi gloed en digte rook in die lug hang.

(Visited 108 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.