SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 3 – Ysbeertjie

Worsie en Frikkadel word vennote in ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis. Alles verloop volt tot daar op ‘n naam vir die hoekie besluit moet word.

Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!

(Visited 83 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.