SAUK Radio het ‘n Android Toep (APP)! (IOS binnekort). Luister na lekker Afrikaanse musiek Heeldag!

Kliek hier om die Toep gratis af te laai:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio

Luister nou na lekker Afrikaanse musiek heeldag op jou foon! Kry die Toep gratis op die skakel hieronder, of soek vir “SAUK Radio” op die Google Play stoor en los asseblief ‘n goeie review vir ons!

Indien U wil bydra na hierdie gemeenskap stasie, in enige hoedanigheid, as omroeper of nuus leser of U eie program het of advertensies, ens. kontak ons hier of op nuus @ saukradio.com

(Ons is nie deel van SABC nie.)

Kliek hier om die Toep gratis af te laai!
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio

(Visited 95 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.