Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 2, Koop of Omkoop

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 2, Koop of Omkoop

Die Vetkoekpaleis maak oop vir besigheid en Frikkadel beleef die probleme wat daarmee gepaard gaan. Hy word deur ‘n “gesondheidsinspekteur” besoek. Frikkadel is so op sy senuwees dat hy 22 vetkoeke verniet weggee. Na ‘n druk van Worsie en Boeboe besluit hy dat besigheid volgens die boek maar die beste is.

(Visited 151 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.