SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 3 Episode 9 – Kyk en Leer

Worsie oorweeg dit om sy ‘pakket’ te vat maar Frik vind dit uit en steek hom in die pad. Die hele familie staan egter bandvas agter Worsie, veral wanneer Frik ‘n aanvallige meisie in Worsie se plek aanstel.

(Visited 148 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.