Die Oscars, Eens Die Grootaand van die Grootskerm, is Dood – Slegs 3% Amerikaners het daarna Gekyk!

Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.

Hollywood is nou irrelevant: Sky News-gasheer Alan Jones het gesê dat hy nie verbaas is dat niemand belangstel, of ‘n lesing van die elite wil hoor nie, nadat die Oscars in 2021 tot ‘n rekord lae kykerstal gedaal het.

“Wie wil sit en kyk na ‘n groep narsiste, wat ‘n oorbodige gevoel van self belang het, wat in paleise in Los Angeles woon en ure lank op TV aan ons wil preek?’’

Moenie dat die hoofstroommedia voorgee dat die Oscars of Hollywood nog iets beteken nie. Die ou rooi tapyt Hollywood “aand van aande“, soos die Oscars vroeër bekend gestaan het, is nou irrelevant en het verkrummel tot ‘n rekord lae kykers getal van slegs 9,85 miljoen in ‘n land van 328 miljoen, slegs 3% van die bevolking…

(Visited 72 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.