Forum Nuus: Streeksberaad

Meer as 300 mense van sowat 72 AfriForum-takke in die noordelike provinsies het die afgelope naweek een van die organisasie se streekberade in Centurion bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het ’n kragtige boodskap vir beraadgangers gehad.

“Ons het ’n sterk struktuur van byna 10 000 vrywilligers wat help veg en bou aan ’n beter toekoms. Mense wat roepingsgedrewe is en mense wat ’n verskil wil maak. Julle is AfriForum se hande en voete. Ons krag is in ons lede en strukture. Sonder julle kan ons net soveel planne by hoofkantoor maak soos ons wil sonder om suksesvol te wees.”

(Visited 107 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.