SA-nuus605 Videos

Orania Groei en is Bykans Misdaad Vry – Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?
0
08:17

Orania Groei en is Bykans Misdaad Vry – Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?

Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle […]
Forum Nuus: AfriForum dien klag teen Lesufi in oor onregmatige tender van R30 miljoen
0
01:48

Forum Nuus: AfriForum dien klag teen Lesufi in oor onregmatige tender van R30 miljoen

AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys, ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak ter waarde van R30 miljoen aan die IT-maatskappy In2IT, met wie Lesufi nou bande het en wie ook ’n borgskapooreenkoms met die […]
Forum Nuus: Covid-19-taakspan versprei vyf ton vars produkte in Pretoria-omgewing
0
03:37

Forum Nuus: Covid-19-taakspan versprei vyf ton vars produkte in Pretoria-omgewing

“Wat julle dalk as klein goedjies of dade beskou, bring vir ons groot opwinding. Dit laat ons ou mensies se harte so warm klop. Dankie dat julle in hierdie moeilike tyd aan ons gedink het.” Só sê Joan Labuschagne, voorsitter van die Cappie-tehuis vir bejaardes, een van 20 tehuise waar die Covid-19-taakspan, bestaande uit AfriForum, […]
Forum Nuus: AfriForum loods noodwaterpuntprojek
0
03:03

Forum Nuus: AfriForum loods noodwaterpuntprojek

“Baie mense sal vra hoekom AfriForum nou, te midde van die koronapandemie, ’n noodwaterpuntprojek sal loods. Suid-Afrika is ‘n waterskaars land en ons glo daarin om proaktief op te tree en gemeenskappe in staat te stel om hulself teen swak staatsdienslewering te beskerm, veral in die voorsiening van water,” sê Lambert de Klerk, hoof van […]
AfriForum skenk meer as 5 000 bottels handreiniger aan Gautengse polisie-eenhede
0
02:24

AfriForum skenk meer as 5 000 bottels handreiniger aan Gautengse polisie-eenhede

“Ons voel dis baie belangrik om die polisie te ondersteun in hierdie krisistyd en hierdie is maar net een van die maniere waarop ons dit kan doen. Polisielede is tydens hierdie pandemie in die voorste linies en behoort hul take te kan uitvoer met die nodige beskerming teen die virus,” meen Ian Cameron, AfriForum se […]
Helpende Hand voed gemeenskappe tydens staat van inperking
0
02:46

Helpende Hand voed gemeenskappe tydens staat van inperking

’n Paar uur voordat Suid-Afrika om middernag (26 Maart) ’n grendelstaat word, staan kosvoorraad by die Solidariteit Helpende Hand-gemeenskapsentrum in Derdepoort, oos van Pretoria, gereed om deur behoeftige gesinne afgehaal te word.
R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap
0
01:04

R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap

Ons wil deur die #HardloopVirHoop-inisiatief nie net bewusmaking oor plaasaanvalle en ‑moorde skep nie, maar ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan, aan die publiek verduidelik. Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet van Pretoria, wat die afgelope naweek sowat 125 km kilometer per fiets in die Wes-Kaap afgelê het as deel van […]
Forum Nuus: Plaasaanvalslagoffers deel boodskap van hoop
0
03:53

Forum Nuus: Plaasaanvalslagoffers deel boodskap van hoop

“Ek kan nóú, na my tyd saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, ander mense bystaan wat ook al deur ’n plaasaanval geraak is. Ek wil hê mense moet weet daar is altyd hoop, ongeag die trauma wat hulle beleef het.” Dalene van Niekerk en Nicky, albei slagoffers van plaasaanvalle, het ondanks die pyn en trauma waardeur […]
Tinteltong Toekennings vier trotse Afrikaanse entrepreneurs
0
03:48

Tinteltong Toekennings vier trotse Afrikaanse entrepreneurs

“Só toekenning maak ’n groot verskil in ‘n onderneming soos myne wat nog jonk is. My kliëntebasis het begin groei bloot net omdat ek genomineer was vir ’n Tinteltong Toekenning en ek sien so uit om ’n pad saam met AfriVriendelik te stap,” sê Michelle Britz, ’n boervrou en entrepreneur van die Oos-Vrystaat. Sy het […]
Forum Nuus: Mokopane-inwoners spoeg vuur oor korrupte burgemeester
0
08:07

Forum Nuus: Mokopane-inwoners spoeg vuur oor korrupte burgemeester

Inwoners van Mokopane ly onder wanbestuur en korrupsie waarby die burgemeester en ander raadslede betrokke is. Die situasie is so ernstig dat AfriForum reeds klagtes by die polisie ingedien het. Bryner Ngwenya, ’n inwoner, sê haar oë het oopgegaan vir wat besig is om te gebeur en dat sy en baie ander nooit weer vir […]
Forum Nuus: Centurion gemeenskapsvergadering oor NGV
0
05:04

Forum Nuus: Centurion gemeenskapsvergadering oor NGV

“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan verseker dat geld in mense se sakke beland wat dit nie verdien nie,” het Billy Maritz, ’n inwoner van Centurion, by AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gesê. Kyk dié video om […]
Francois & Elizabeth Fourie – Wil jy dans, Carina?
0
03:12

Forum Nuus: Nuwe ideesentrum sal gemeenskapselfstandigheid bevorder

Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is onlangs in Centurion bekendgestel en is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te ontwikkel en te bevorder, deur geloofwaardige navorsing en innoverende kommunikasie, wat aangewend kan word om gemeenskapselfstandigheid in Afrika te bevorder.