Forum Nuus: AfriForum open kantoor in die Wes-Kaap

AfriForum het vandeesweek sy kantoor in Durbanville in die Wes-Kaap amptelik geopen. Die burgerregte-waghond het byna 40 000 lede in dié provinsie en gaan verskeie gemeenskapsprojekte, veral rakende veiligheid, vanuit dié kantoor en deur sy plaaslike takke in die provinsiale strukture, bestuur. AfriForum beywer hom ook vir groeiende outonomie in dié provinsie en sien die desentralisering van mag as oplossing vir die krisis in die land.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.