Nuwe Forum Films-komediereeks vertel oor avonture van VOC-kaptein en sy eksentrieke bemanning

Die verfilming van Forum Films se splinternuwe komedie, De Kleine Griet, is byna voltooid. Dié reeks speel af in die 17de eeu tydens die goue jare van die VOC (Verenigde Oos-Indiese Kompanjie) en vertel die storie van die fiktiewe kaptein Wim van der Vaart en sy eksentrieke en vermakerige bemanning wat hom op sy reise vergesel.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.