Forum Nuus: Skrywer koester geskiedkundige skatte in sy plaasmuseum

“As iemand nie meer iets wil hê nie, dan gee hulle dit vir my.”

Dit is die 73-jarige skrywer, reisiger, amateur-historikus en versamelaar, Nico Moolman, se antwoord op hoe hy ’n museum op sy oudag geopen het, en dít nog buite ’n klein plattelandse dorpie in KwaZulu-Natal. Vandag woon hy en sy vrou, Naomi, op die plaas Cesaréa (Weltevreden) net buite Utrecht en geniet en herleef hul daagliks die geskiedenis van die items wat deur die jare aan hulle geskenk is of wat hul self versamel het en nou in die Buskruit en Laventel Plaasmuseum bewaar.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.