AfriForum se streeksberaad vir die noordstreek is die afgelope naweek in Pretoria gehou. Hierdie jaar het die fokus vierkantig op gemeenskapsveiligheid geval. Veiligheidswenke, die stig van steunkringe en beter kommunikasie tussen buurtwagte was is onder meer bespreek.
