#Dirkiesdorp SAPD Ondersoekbeampte Erken dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Was!

#Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd:

Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag…

Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.

(Visited 68 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.