SpaceX Wen NASA Maanlandings Kontrak van Miljarde teen al die Groot Name in Ruimte Nywerheid!

Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klok te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.

Elon Musk, gewese Suid Afrikaner en bekende ruimte tegnoloog en biljoenêr, se SpaceX ruimtevaart maatskappy het ʼn NASA kontrak bekom ter waarde van bykans $3 miljard. Al die groot name in ruimtevaart soos Lockheed Martin, Northrup Grumman, Dynetics, en selfs Jeff Bezos (van Amazon) se Blue Origin het ook gebie, maar SpaceX was die enigste bekostigbare, haalbare, volhoubare en lewensvatbare proposisie. 

Lees meer by nuus.net

(Visited 43 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.