Kuba Val Uitmekaar Maar SA Voer Kubaanse Ingenieurs in? Moet SA Die 120 Ingenieurs na Kuba Stuur?

Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning.

Suid-Afrikaners weet die Kubaanse Doktors en Ingenieurs net ‘n geldwasseryskema is waar ons belastingbetalers se geld direk aan die Castro regime in Kuba gegee word. Soos VSA se voormalige Direkteur van die Sentrale Intelligensie Agentskap (CIA) en Minister van buitelandse sake, Mike Pompeo laas jaar genoem het, die doktors en ingenieurs kry net 10% van die geld van die Kubaanse regime af. Verder, is Ou Havana dalk ‘n gewilde plek vir toeriste wat Kuba besoek, maar dit is ook ‘n plek waar inwoners daagliks water tekort het. Solidariteit het intussen ‘n lys van meer as 120 bekwame en gewillige Suid Afrikaanse ingenieurs aan minister

(Visited 36 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.