Top 20 vir die week: 3 April 2018
Die sangeres Elizma Theron is terug!! Sy het ‘n splinternuwe enkelsnit, “Marilyn Monroe”. Die musiekvideo wat saam met die enkelsnit bekend gestel is, is besonders aangesien die sangeres se ma, sussie en vriendin teenoor haar in die musiekvideo vir die liedjie speel. Elke dame kan soos Marilyn Monroe voel. Sy betree die Top 20 op posisie nommer 19.
Na slegs ‘n week op die nommer 1 posisie, maak Appel plek vir Bok van Blerk en Robbie Wessels se duet “Die Sluise van die Hemel”.
Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-
1. Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise van die hemel”
2. Appel – “Boer loop deur my are”
3. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
4. DECA en Len Muller – “Oorwin”
5. Elandré – “Die lyn”
6. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
7. Kurt Darren – “Haal asem”
8. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
9. Janie Bay ft Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
10. Ray Dylan – “Uitbasuin”
11. Anders – “Bruid”
12. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
13. Vernon Barnard – “Voel”
14. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
15. Joshua na die Reën – “2017”
16. Jay – “So lank sale k jou liefhê”
17. Steve Hofmeyr – “Ek is”
18. ADAM – “Sê my”
19. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
20. Leah en Jo Black – “Nooit alleen”
En daar het julle die Top 20 van ons kant af. En soos gewoonte gee ek vir jou die gewilde musiek videos/klankgreep sommer net hier vir jou om na te kyk en na te luister. Indien jy ‘n Sanger ingedagte het wat jy dink moet op die Top 20 kom, kontak ons gerus (loer op die webtuiste vir die kontak besonderhede)
Hier is jou nommer 1 – Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise van die hemel”
Hier is jou nommer 2 – Appel – “Boer loop deur my are”
Hier is jou nommer 3 – Steve Hofmeyr – “Redgebed”
Hier is jou bonus musiekvideo’s:-
Jak de Priester met Steve Hofmeyr – “Soen die reën”
Touch Of Class – “Val Op Jou Knieë”
Arno Jordaan – Stukkie van jou hart
