Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoekpaleis: Seisoen 2 Episode 8 – Wat is ‘n Moeder?

Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tasse in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ‘n ou met die naam “Pelvic” wat in ‘n “band” speel. Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om ‘n baba aan te neem.

(Visited 743 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.