Kliek hier om die Toep gratis af te laai: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.sauk.radio Luister nou na lekker Afrikaanse musiek heeldag op jou foon! Kry die Toep gratis op die skakel hieronder, of soek vir “SAUK Radio” op die Google Play stoor en los asseblief ‘n goeie review vir ons! Indien U wil bydra na hierdie gemeenskap stasie, in […]
Steve Hofmeyr featuring Demi Lee Moore – Amanda Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr Volg vir Steve op Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus
Lazy summer evenings, breathtaking views, friends and music. Every Sunday, from November to April, let Kirstenbosch Summer Concerts entertain you at this quintessential Cape Town get-together.
Digters word gevier, asook hul liedjies, en afgerond natuurlik met wyn! A celebration of the poets, their songs and of course paired with wine! Featuring Mel Botes. Date:- 24 February 2018 Time:- From 20:00 until 23:00 Address:- At Ou Meul Teater, Meulstraat, Paarl, Western Cape Ou Meul Teater, Meulstraat, Paarl, Western Cape, South Africa Price […]
Hier is jou Top 20 vir hierdie week, met ‘n paar verassings. Brendan Peyper betree die week se Top20 met ‘n nuwe liedjie genaamd “Vanaand sê ek net ja”. Steve Hofmeyr se liedjie “Feeslied” bly vir die 2de week op nommer een. Loer hier onder vir die gewilde musiekvideo van Brendan Peyper “Vanaand sê ek […]
Music video by Bok Van Blerk, Appel performing Lemoene. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
http://vevo.ly/SfHC3T
Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis het hulle posisie kwyt en Karen Zoid skuif verby hulle tot op die Nommer 1 gleuf. Die Top 20 is julle keuses, dus stem stem stem. Daar is nuwe sangers wat die Top 20 betree, hulle is Monique Steyn, Appel en […]
Music video by Jo Black performing Bring Die Hoop Weer Terug. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd ZA http://vevo.ly/gWNihm
Luister na lekker Boeremusiek nou en elke Saterdag aand op SAUK Radio saam met Gottie Myburgh se Balke Toe program. Luister op smartfone en tablette ook. Luister na heerlike Boeremusiek vanaf 7nm elke Saterdagmiddag na die SAUK Radio sport. Skakels om na SAUK Radio te luister op alle selfone, rekenaars en tablette: Luister […]
Skakels om na SAUK Radio te luister. Luister met: Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.t.v.co.za Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die Klets kamer op ons tuisblad: https://sauktv.com/ waar die radio […]
Skakels om na SAUK Radio se Sportuitsending Vandag saam met Gottie Myburgh te luister vanaf 15:00. Luister met: Android: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 BlackBerry: http://radio.sauk.mobi:7068/;stream.mp3 iPhone: http://radio.sauk.mobi:2199/tunein/saukradio.pls Rekenaar vanaf ons tuisblad: www.t.v.co.za Skakel elke Saterdagmiddag in op SAUK Radio en luister na sport tellings soos dit gebeur en na heerlike musiek elke dag heeldag! Gesels saam in die […]
Petra se einddoel is om erken te word as ‘n gerekende kunstenaar en leef haar daarin uit met haar sang en verhoogvertonings. Die omvang van haar stem se vermoëns laat ‘n diverse repertoire toe, in verskeie genres: ballades, ligte Jazz, Blues, kabaret, popmusiek, Gospel, sterk ballades en ‘n bietjie Country. Petra sing in Afrikaans en […]
Welkom by SAUK Radio se Top 20 program vir 6 September 2016, aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20! Sien die SAUK Top 20 lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top […]
Welkom by SAUK Radio se Top 20 program vir 30 Augustus, aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20! Sien die SAUK Top 20 lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 […]
Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK Radio! SMS of whatsApp met Pieter van Zyl by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur […]