Kuba Val Uitmekaar Maar SA Voer Kubaanse Ingenieurs in? Moet SA Die 120 Ingenieurs na Kuba Stuur?
Onthou om te “Like”, aan te teken, en die klokkie te kliek om notifikasies van nuwe berigte te ontvang. Dankie vir U ondersteuning. Suid-Afrikaners weet die Kubaanse Doktors en Ingenieurs net ‘n geldwasseryskema is waar ons belastingbetalers se geld direk aan die Castro regime in Kuba gegee word. Soos VSA se voormalige Direkteur van die […]



