Huise glo oor vermiste kind aan die brand gesteek

Drie huise is Dinsdagaand in Rustenburg in Noordwes aan die brand gesteek, glo in verband met ʼn 14-jarige meisie wat Vrydag vermis geraak het.

(Visited 17 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.