0 00:42 Huise glo oor vermiste kind aan die brand gesteek Drie huise is Dinsdagaand in Rustenburg in Noordwes aan die brand gesteek, glo in verband met ʼn 14-jarige meisie wat Vrydag vermis geraak het. 08/11/2017 17 0
0 01:05 Omstanders plunder geldwa ná transitoroof As dit geld reën moet jy skep. Dít is wat omstanders Maandagmiddag in Noordwes gedoen het kort nadat rowers op ʼn G4S-geldwa toegeslaan en dit glo van ʼn onbekende bedrag geld beroof het. 05/09/2017 26 0