Forum Nuus: AfriForum se Kempton Park-tak pak verskeie gemeenskapsprojekte aan 26-07-2022

AfriForum se Kempton Park-tak is op verskeie gebiede bedrywig en het heelwat kameras opgerig wat deur beheerkamers gemoniteer word om veiligheid op te skerp. Die tak het ook ’n mobiele gesondheidsentrum met opgeleide, vrywillige mediese personeel wat basiese toetse kan doen en pasiënte na dokters kan verwys indien nodig. Hulle het vanjaar verskeie gemeenskapsprojekte aangepak deur twee TV-kamers by die Elim-kliniek met nuwe bankies toe te rus en die tak gaan ook die stoele by ’n tuiste vir bejaardes nuut oortrek. Die tak het groot sukses behaal met hul #OnsDorp-projek in Janina Village wat die inwoners van dié buurt nou in staat stel om self instandhouding te doen en eienaarskap van hul woonbuurt te neem.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.