Forum Nuus: AfriForum se buurtwagte slaggereed ná massapatrollie

AfriForum se buurtwagte het die afgelope naweek aan die nasionale massapatrollie deelgeneem. Vrywilligers en taklede in Centurion, Groter-Moot, Kempton Park en Benoni het Vrydagaand onder meer gebeurlikheidsplanne ingeoefen, sigbaarheidspatrollies gery en padstrepe oorgeverf. Die tweede Open Borders dokumentêr, waarin die swak grensbeheer tussen Suid-Afrika en Mosambiek onder die vergrootglas geplaas is, is ook Vrydag bekendgestel. Dit kan op AfriForumTV en YouTube gekyk word.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.