Forum Nuus: AfriForum pak uitdagings in Kroonstad

Alhoewel Kroonstad as Kwêla se Dorp van die Jaar aangewys is, bly die uitdagings groot. AfriForum is onder meer by verskeie skoonmaakaksies in die dorp betrokke, het speelgoed aan die jeugsorgsentrum geskenk en ’n aftreeoord gehelp om ’n groentetuin aan te plant. Daar word ook druk op die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit uitgeoefen om dienslewering te verbeter.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.