Dink of Sink finaal 2019

Affies maak skoonskip by Dink of Sink!

Na vier streeksuitdunne het die Afrikaanse Hoër Seunskool (AHS) en Afrikaanse Hoër Meisieskool (AHMP) koning gekraai by vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Die manne van AHS het as die seniorwenners weggestap, terwyl die dames van AHMP as die juniorwenners bekroon is.
AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Die Burger en Groot Ontbyt, het vanjaar dié debatvoering vir skole in Gauteng, Limpopo, die Vrystaat, Wes-Kaap én Namibië aangebied.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.