Adam optrede te Weiveld in Pretoria area. Lekker Langarm Musiek Saterdagaand!
Weiveld is Pretoria se Nuutste, Grootste en Beste Kuierplek. Weiveld is elke Vrydag en …Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek.
Datum:- 6 April 2018
Toegangs prys:- R 50 en deure open 19:00,
tensy anders aangedui.
Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by itickets.co.za. Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by itickets.co.za en kaartjiepryse wissel.
Dit is nie nodig om kaartjies aanlyn te koop nie, omrede kaartjies ook by die deur beskikbaar is (afhangend van beskikbaarheid). Die voordeel egter van kaartjies vooraf aanlyn koop is dit: jy kan jou tafel direk aanlyn bespreek.
Indien jy hulp met itickets.co.za nodig het, skakel gerus die dienssentrum by 086 1000 291. Hulle sal met graagte help.
Weiveld bied ook die HEEL BESTE in klank aan, asook TWEE GROOT skerms.
Adres:- Ons is gelee by Bronberg Landgoed, hoek van Graham(verlenging van Lynnwood) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos. Ongeveer 6.5 km vanaf Lynnwood/ Solomon Mahlangu(Hans Strijdom) kruising, draai links op Boschkop pad.
Nadat jy links gedraai het, is Weiveld ingang 400 meter verder op jou regterkant. Hier is die koordinate:
GPS Ko-ordinate:- 25°48’38.1″S
28°22’47.5″E
Kontak:- +27 071 471 6698
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
