Forum Nuus: Amerikaanse ambassadeur besoek AfriForum

L. Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, het vandag AfriForum se gemeenskapsveiligheidsentrum in Centurion besoek. Hy is tydens sy besoek aan verskeie AfriForum-projekte en veiligheidsvermoëns blootgestel. Bozell het tydens sy besoek daarop gewys dat hy hoop dat die Suid-Afrikaanse regering meer sal doen om saam met organisasies soos AfriForum en die gemeenskap te werk.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.