‘n RESEP vir ‘n BLOEDBAD…‼️

Die grusame plaasmoorde in Suid-Afrika eskaleer, en die waarskuwingstekens word al hoe duideliker. Wat vandag op ons plase gebeur, kan môre in ‘n veel groter veiligheidskrisis ontaard. Is hierdie die begin van iets veel erger? Wie sien die gevaar raak, en hoe ver gaan hierdie bloedige werklikheid nog strek?

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.