Forum Nuus: AfriForum help om Benoni se damme en mere skoon te maak 15-10-2025

AfriForum, Homestead Helpers en Clean Projects is al ’n geruime tyd besig om indringerplante uit Benoni se damme en mere te verwyder. Die Homesteaddam was tot onlangs toe nog deurtrek van waterhiasinte, maar danksy dié organisasies is die indringerplant hier nou amper heeltemal uitgeroei. Daar is egter nog baie werk wat wag by ander damme en mere in dié stad voordat Benoni weer sy plek as middelpunt van wateraktiwiteite aan die Oos-Rand kan inneem.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.