Forum Nuus: Mokopane-inwoners spoeg vuur oor korrupte burgemeester

Inwoners van Mokopane ly onder wanbestuur en korrupsie waarby die burgemeester en ander raadslede betrokke is. Die situasie is so ernstig dat AfriForum reeds klagtes by die polisie ingedien het. Bryner Ngwenya, ’n inwoner, sê haar oë het oopgegaan vir wat besig is om te gebeur en dat sy en baie ander nooit weer vir die ANC sal stem nie.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.