SAUK Radio Top 20 met Pieter van Zyl elke Dinsdag om 7nm
Welkom by SAUK Radio se nuwe Top 20 program aangebied deur Pieter van Zyl, elke Dinsdag-aand 7nm tot 9nm! Wees deel en stem vir jou top 20!
Sien die lys van liedjies hieronder. Stuur jou stem vir jou liedjie of stuur die liedjie wat jy voel op die top 20 behoort te verskyn na [email protected]
(stemme sluit Vrydae om 2uur)
Stuur gerus ook jou gunsteling 5 of 10 liedjies se name in en ons sal dit by tel. Stuur aan pieter@ t.v.co.za of WhatsApp na 0795116488 of SMS na 083 4609848
Luister hier na die potgooi van Dinsdag se uitgawe:
SAUK Radio Top 20 vir 9 Augustus 2016:
20 (Nuut) Taylor Swift – I knew you were trouble
19 (9) Charlize Berg – Braaf
18 (2) Brendan Peyper – Die perfekte een vir my
17 (19) Alan Walker – Sing me to sleep
16 (18) Sia – Cheap thrills
15 (20) Ariana Grande – One last time
14 (7) Elvis Blue – Erens in die middel van nêrens
13 (=) Marcato Band – Join me
12 (6) One Direction – Story of my life
11 (7) Ed Sheeran – Photograph
10 (4) Andriëtte – Pêrel vir ‘n kroon
9 (12) Snotkop – Rock my Amadeus
8 (Nuut) Enrique Iglesias – Heart attack
7 (14) Ed Sheeran – Thinking out loud
6 (15) Enrique Iglesias – Bailando
5 (17) Taylor Swift – Out of the woods
4 (11) Rachel Platten – Lone Ranger
3 (=) The Vamps – Wake up
2 (1) Alan Walker – Faded
1 (16) Leah – Volmaan
Kom Gesels saam in ons Klets kamer op ons tuisblad op https://sauktv.com/
Skakels om na die radio te luister: https://sauktv.com:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
www.SAUK.mobi
Het jy iets om te sê? Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by [email protected]

