Top 20 vir die week: 19 Februarie 2018
Twee kunstenaars wat die week uitstaan in ons Top 20 is Jo Black en Kurt Darren.
Albei se musiek word nog flink afgelaai op aanlynplatforms soos iTunes.
Jo Black se liedjie “Die vrou wat ek liefhet” bly die week in die nommer 1-posisie en Kurt Darren se lied “Haal asem” betree die week die Top 20.
Kom ons spring weg met die lysie van ons, en kyk hoe is die stand van sake vir die week wat kom.
1. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
2. Anders – “Bruid”
3. Ray Dylan – “Uitbasuin”
4. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
5. Jay – “So lank sale k jou liefhê”
6. Vernon Barnard – “Voel”
7. Joshua na die Reën – “2017”
8. Juanita, Ruan Josh, Franja du Plessis – “Meer as ‘n melodie”
9. Janie Bay ft Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
10. Steve Hofmeyr – “Ek is”
11. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
12. ADAM – “Sê my”
13. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
14. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
15. Leah en Jo Black – “Nooit alleen”
16. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
17. Kurt Darren – “Haal asem”
18. Elvis Blue – “Blou”
19. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
20. Len Muller – “Ons is een”
En daar het julle die Top 20 van ons kant af. En soos gewoonte gee ek vir jou die gewilde musiek videos/klankgreep sommer net hier vir jou om na te kyk en n ate luister. Indien jy ‘n Sanger ingedagte het wat jy dink moet op die Top 20 kom, kontak ons gerus (loer op die webtuiste vir die kontak besonderhede)
Hier is jou nommer 1 – Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet” – ek kon ongelukkig nog nie ‘n musiekvideo of klankgreep vir julle in die hande kry nie, maar, ek gaan aanhou soek tot ek iets gevind het.
Hier is jou nommer 2 – Anders – “Bruid”
Hier is jou nommer 3 – Ray Dylan – “Uitbasuin”
Hier is vir jou bonus video’s net vir jou … geniet dit !!
Ek het uiteindelik ‘n musiekvideo gekry van Juan Boucher se “Onthou jy om jonk”, kyk hier na dit…..
Kyk, Juan Boucher het sy nuwe cd bekend gestel, dus “Onthou jy om jonk”, ek wil graag die volgende liedjie ook met julle deel. Juan sing hier saam met Jan Rhaap die liedjie is “Huisie in die Bos”. Die man het talent.
Tot volgende week !!
