Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis: Seisoen 2 Episode 7 – Soos ‘n merry-go-round

Dit gaan goed met Worsie en sy meisie totdat hy ‘n brief van ‘n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag ‘n besoek van ‘n joernalis. Die Vetkoekpaleis verskyn wel in die koerant maar iemand anders in die Vetkoekpaleis trek baie meer aandag op die agterblad.

(Visited 814 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.