SAUK TV: Vetkoekpaleis Seisoen 2 Episode 11 – Die toeriste-inval

Sherridon word gekies om ‘n valskermkursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ‘n rooi sebra. Tannie Gerty van Bloemfonteitn maak moles in die winkel. Wanneer ‘n klomp toeriste die winkel wil besoek besluit Frik-hulle om dit te versier in ‘n Afrika-styl. Alhoewel die kostuums die personeel nie aanstaan nie, verloop die geleentheid voor die wind.

(Visited 203 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.