SAUK Radio Hoezit Musiek Program met Pieter van Zyl: Potgooi van Donderdag 25 Augustus
Kuier elke Donderdag aand om 7nm saam op Hoezit, die nuwe versoek-program op SAUK Radio! SMS of whatsApp met Pieter van Zyl by 0795116488 met ‘n boodskap met die liedjie van jou keuse
Stuur jou boodskap na enige iemand op enige plek en vra vir jou gunsteling liedjie, slegs op Hoezit! Van 19:00 tot 21:00, net deur op die volgende skakels te kliek! Dis sommer maklik om saam te kuier kliek op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet konneksie het
Luister na die potgooi:
Stuur jou versoeke vir verjaardag, huwelik of enige ander herdenking vir iemand wat siek is of ‘n geliefde afgestaan het aan die dood, of dalk net om ‘n glimlag op daardie spesiale persoon se gesig te sit pieter@ t.v.co.za WhatsAPP /sms 0795116488
Gesels saam op ons Skype klets sluit aan by die groep met die skakel https://join.skype.com/jDw5PgytF26M
Gesels saam in die Klets kamer https://sauktv.com/
Skakels om na die radio te luister: https://sauktv.com:9954/listen.pls
Blackberry skakel: https://sauktv.com:9954/;listen.mp3
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by [email protected]
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
