Jo Black en sy orkes tree op te Bloemfontein
Die bekroonde Afrikaanse sanger Jo Black en sy orkes is terug in Bloemfontein met al sy treffers asook liedjies van sy nuutste album. Hierdie inspirerende vertoning van sielvolle musiek en sterk boodskap van hoop is `n moet vir die hele gesin!
Datum:- 15 Julie 2018
Tyd:- 18:30
Toegang:- R120 – R150
Is jy opsoek na ‘n gesellige plekkie om in te bly in Bloemfontein?? kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Adres:- Kopanong Auditorium – University Free State, University Free State, Nelson Mandela Rylaan, Brandwag, Bloemfontein
GPS Koordinate:- -29.107008,26.173575
Kaartjies is beskikbaar by Computicket
Die bekende Bloemfonteinse musiekgroep: Arco Musica gaan met `n gepaste voorprogram `n warm atmosfeer skep met hulle kenmerkende styl en passie.
SA-Radio.com
Om jou gebeurtenis, konsert of konsert te lys,
kontak SA-Radio.com
Om ons giggids te ontvang,Skryf hier in
GRATIS!
